Is dit nie
interessant dat God dit vir Adam en Eva beveel het, wat geen ouers en geen
kinders gehad het nie? Adam en Eva gaan nog kinders kry en dit is hulle
verantwoordelikheid om hulle kinders te leer van die huwelik. Dit was baie
belangrik dat hulle, as eerste ouers, ‘n voorbeeld moet wees van ‘n Godgesentreerde
huweliksverhouding en vir hulle kinders leer om hulle te verlaat sodat hulle
hul eie families begin.
Dit is ook ‘n
opdrag voor die sondeval. Dus om skoonfamilie te hĂȘ is ‘n goeie toevoeging, nie
‘n negatiewe verpligting nie. Lees verder
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.