Showing posts with label Bespreking tema. Show all posts
Showing posts with label Bespreking tema. Show all posts

Wednesday, 8 November 2017

Karaktereienskap: Vergifnis


Luister na die volgende preek deur Pastor John Mac Arthur: Forgiveness

“To err is human, to forgive is divine” – Alexander Pope
Lees meer oor wat die Bybel ons hieromtrent leer

Friday, 8 September 2017

Karakter eienskap: Geloof

“Ek glo” so bely ons. Ons is gelowiges.
Die geloof onderskei ons van ander mense. Dis ons unieke kenmerkende eienskap.
Ons leef altyd en oral uit die geloof, “ons glo” staan oor ons hele lewe geskrywe.

Bou aan 'n Godvrugtige karakter

Inleidend

Die verkeerde wat jou kind doen is nie altyd ‘n direkte verset teen jou gesag nie (ongehoorsaamheid). Baie van die verkeerde wat jou kind doen is as gevolg van ‘n tekort aan karakter. (Paul David Tripp)

Lees meer


Kliek hier vir Power Point aanbieding.

Kliek hier vir 'n lys van emosies en moontlike vrae om die hart agter gedrag te bepaal.

Tuesday, 10 January 2017

2017 Bespreking tema:




Eerste bespreking sal dv 26 Januarie 2017 plaasvind om 9h00 by die Kinderkinetika praktyk. Dit handel oor sessie een (sien klank skakel). Almal is baie welkom!

Thursday, 2 June 2016

How to love your spouse scripturally

Datum: Donderdag 2 Junie

Link: http://www.sermonaudio.com/sermoninfo.asp?SID=510681621

Leidster: Tirsa

Tuesday, 19 April 2016

The Theological Foundations and Duty of Family Worship

Datum: Donderdag 21 April 2016

Skakel: http://www.sermonaudio.com/sermoninfo.asp?SID=3180613310

Leidster: Elani