Luister na die volgende preek deur Pastor John Mac Arthur: Obedience
Wat is gehoorsaamheid? Lees meer
Showing posts with label Bou aan 'n Godvrugtige karakter. Show all posts
Showing posts with label Bou aan 'n Godvrugtige karakter. Show all posts
Tuesday, 10 October 2017
Friday, 8 September 2017
Karakter eienskap: Geloof
“Ek glo” so bely ons. Ons is gelowiges.
Die geloof onderskei ons van ander mense. Dis ons unieke
kenmerkende eienskap.
Ons leef altyd en oral uit
die geloof, “ons glo” staan oor ons hele lewe geskrywe.
Bou aan 'n Godvrugtige karakter
Inleidend
Die verkeerde wat jou kind
doen is nie altyd ‘n direkte verset teen jou gesag nie (ongehoorsaamheid). Baie
van die verkeerde wat jou kind doen is as gevolg van ‘n tekort aan karakter. (Paul David Tripp)
Lees meer
Kliek hier vir Power Point aanbieding.
Kliek hier vir 'n lys van emosies en moontlike vrae om die hart agter gedrag te bepaal.
Subscribe to:
Posts (Atom)