Tuesday 23 August 2016

Hoe om probleme in die huwelik aan te spreek - Joel Beeke (Sermon Audio nr 26 en 27)
17 Augustus 2016
Probleem #1: Getroud met ‘n ongelowige
Probleem #2: Werksinvloede
1         Tes 5:17
A             Druk van teveel hooi op die vurk laai:
·         Balans
·         BEPLAN, beplan, BEPLAN. Berei jou man voor vir die besige tye. Beplan om tye wat rustiger is vir mekaar tyd te maak. Verstaan aan albei kante.
·         Goeie kommunikasie- Deel met mekaar oor wat by die werk gebeur.
·         Sny onbelangrike dinge uit. Sê NEE.
·         Vermy perfeksionisme. Daar is n punt wat jy moet stop. Doen die beste wat jy kan in die gegewe situasie. Vertrou op die Here.
·         Druk waardering uit: Al is dit om dankie te sê vir harde werk.
·         Wees te volle teenwoordig; disiplineer jouself (los werk by die werk).  Vra vir die kinders hoe hulle dag was. Motiveer en stel belang in die gesin se dag tot dag werksaamhede.
·         Oorbetrokkenheid by die kerk? Een party wil meer betrokke wees as die ander.

B             Druk van sosiale verwagtings
·         Skoon gewete meedoen aan funksies ens

C             Druk van verhoudings met kolegas
·         Dieselfde geslag verhoudings- negatiewe invloede bv TV, meer of minder geld.
·         Teenoorgestelde geslag verhoudings- let op jouself.
Vermy alle verleidings.
Beskerm  jouself.
Bid vir jou man.
Moenie klaerig wees nie.
Moet ook nie n werk vs my mentaliteit ontwikkel nie.
Probleem #3: Materialisme
Matt 6:19
Bybelse renmeesterskap- Alles behoort aan die Here. God is die eienaar van alles wat ek besit.
vs
Materialisme- Ek is die eienaar van alles wat ek besit.
Nie vergelyk met ander nie.
·         Gesinsbegroting.
·         Ma speel n belangrike rol. Moenie mekaar verras nie. Weerhou jouself.
A    Fokus op geluk wat besittings bring eerder as verhoudings: Besittings gaan nie gelukkig maak nie.
B    Druk van ander

C    Oormatige persente te gee aan kinders

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.