Wednesday 10 October 2018

Hoofstuk 10: "Role of women in church"

Die Here het geestelike gawes ook aan ons as vroue gegee, maar die vraag is: hoe kan ek dit in die gemeente gebruik? Lees meer oor die rol van die vrou soos God dit bestem het.


Hoofstuk 9: "Feminism"


kliek hier om meer uit te vind.

Hoofstuk 8: "Legalism"

Ons doen nie goeie werke om God se goedkeuring te kry nie. Lees meer

Hoofstuk 7: "PMS"

Sommige mense meen PMS staan vir "Prehistoric monster syndrome"!
Dit klink erg, maar dit is 'n tyd van intense emosies wat erg op 'n vrou en die mense rondom haar kan wees. Hoe kan ek dit beter hanteer? Lees meer hieroor


Thursday 4 October 2018

Hoofstuk 6: "Vanity"

Spieeltjie, spieeltjie in my hand, wie is die mooiste in die land?
Ware skoonheid is meer as net 'n mooi gesig of lyf. Die Here wys vir ons wat regtig mooi is. Kliek hier om meer te lees

Hoofstuk 5: "Hurt feelings"

Help, my gevoelens is seergemaak! Hoe hanteer ek dit? Vind uit

Friday 20 July 2018

Hoofstuk 4: "Manipulation"

I am supposed to respond how?

Wat is manipulasie en is alle manipulasie sondig? Kliek hoor om meer uit te vind.