Monday 8 May 2017

Gesinsvorming en Geboortereeling

“So, is dit nou julle laaste enetjie of beplan julle nog kindertjies?” ‘n Vraag wat enige wild vreemde winkelier vir mens durf vra as jy met jou reeds oorvol hande by die toonbank aankom. Ek kry altyd ‘n wrewel aan so vraag. Wat het dit met hulle uit te waai? Ook sit die woord “beplan” my sommer dwars.

Ek dink dis belangrik dat ons saam besin oor gesinsvorming. Juis omdat daar in die tyd waarin ons leef soveel oor gesê word, en ons naïef sal wees as ons dink dat ons nie deur die wêreldse gees beïnvloed word nie. Lees verder

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.