Thursday, 2 June 2016

Baie geluk

Baie geluk aan beide Magda en Monique wat beide onlangs mammas geword het van Magdelie en Joachim. Gelukkig gaan dit baie beter met Joachim wat 6 wekies te vroeg gebore is, ons is die Here baie dankbaar daarvoor!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.