Tuesday 19 April 2016

Baie geluk

Baie geluk Pieter en Karyna met die geboorte van julle seun, Willem. Mag die Here julle die nodige wysheid gee om Sy kind op te voed.

Bring asb 'n gevriesde gereg donderdag saam sodat ons die las van kosmaak kan verlig vir haar.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.